Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kantlyn
kantlyn [boodskap #139160] Ma, 28 Maart 2022 12:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kantlyn
Afbreking: kant•lyn
Samestelling: kant + lyn


Selfstandige naamwoord: kantlyn
Meervoud: kantlyne
Verkleinwoord: kantlyntjie
Meervoud van verkleining: kantlyntjies

Betekenis:
• Lyn aan die kant van 'n bladsy, of die ruimte wat dit afbaken.
• Buitelyn aan die kant van 'n sportveld.

Gebruik:
• Nommer jou antwoorde in die kantlyn.
• Die rugbyspeler het oor die kantlyn getrap.

Sinoniem:
• grenslyn
• marge
• sylyn
• sykant

Hiponiem:
• linkerkantlyn
• regterkantlyn

Vertaling:
Engels: margin, edge
Nederlands: kantlyn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krimineel
Volgende onderwerp: literêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:44:50 MGT 2024