Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konnekteer
konnekteer [boodskap #139154] So, 27 Maart 2022 12:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konnekteer
Afbreking: kon•nek•teer


Werkwoord: konnekteer
Verlede tyd: het gekonnekteer

Betekenis:
• Om konneksie te maak; verbinding bewerkstellig.

Gebruik:
• Die elektrisiën konnekteer die drade.
• Ek het my skootrekenaar aan jou WiFi gekonnekteer.

Sinoniem:
• aansluit
• koppel
• skakel
• verbind

Antoniem:
• diskonnekteer

Vertaling:
Engels: to connect
Nederlands: connecteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koerierdiens
Volgende onderwerp: kontrole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:36:52 MGT 2024