Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klimatologie
klimatologie [boodskap #139151] So, 27 Maart 2022 10:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klimatologie
Afbreking: kli•ma•to•lo•gie


Selfstandige naamwoord: klimatologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die leer van die klimaat, die lug- en weersgesteldheid.

Gebruik:
• Die studie van weer word meteorologie, en dié van klimaat word klimatologie genoem.

Sinoniem:
• klimaatkunde
• klimaatleer

Hiponiem:
• bioklimatologie
• paleoklimatologie

Afgelei:
• klimatologies
• klimatoloog

Vertaling:
Engels: climatology
Nederlands: klimatologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleptomanies
Volgende onderwerp: klousule
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:48:23 MGT 2024