Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleptomanies
kleptomanies [boodskap #139150] So, 27 Maart 2022 09:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleptomanies
Afbreking: klep•to•ma•nies
Samestelling: kleptomaan + ies


Byvoeglike naamwoord: kleptomanies
Attributief: kleptomaniese

Betekenis:
• Soos 'n kleptomaan; met 'n onweerstaanbare drang om te steel.

Gebruik:
• Pasop, die man is kleptomanies.

Sinoniem:
• steelsiek

Verwant:
• kleptomanie

Vertaling:
Engels: kleptomaniacal
Nederlands: kleptomanisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kiertsregop
Volgende onderwerp: klimatologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:36:19 MGT 2024