Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » RSA
RSA [boodskap #139144] Sa, 26 Maart 2022 20:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
RSA
Afbreking: RSA


Letterwoord: RSA

Betekenis:
• Afkorting vir Republiek van Suid-Afrika.
• Afkorting vir Radio Suid-Afrika

Gebruik:
• Ek is 'n burger van die RSA.
• Sy luister graag na RSA.

Vertaling:
Engels: Republic of South Africa; Radio South Africa
Nederlands: Republiek Zuid-Afrika; Radio Zuid-Afrika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: VN
Volgende onderwerp: BTW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:31:30 MGT 2024