Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » isolering
isolering [boodskap #139138] Sa, 26 Maart 2022 09:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
isolering
Afbreking: i•so•le•ring
Samestelling: isoleer + -ing


Selfstandige naamwoord: isolering
Meervoud: isolerings

Betekenis:
• Die handeling van isoleer.
• Die materiaal waarmee geïsoleer word.

Gebruik:
• Die isolering van die land het tot ekonomiese agteruitgang gelei.
• Die elektriese kabel se isolering het losgekom.

Sinoniem:
• afsluiting
• afsondering
• isolasie
• segregasie

Afgelei:
• isoleringsfout
• isoleringsmeganisme
• isoleringsomhulsel
• isoleringsplaat
• kurkisolering
• warmte-isolering

Vertaling:
Engels: isolation; insulation
Nederlands: isolering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intensief
Volgende onderwerp: joernalistiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:35:28 MGT 2024