Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » isoleer
isoleer [boodskap #139135] Vr, 25 Maart 2022 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
isoleer
Afbreking: i•so•leer


Werkwoord: isoleer
Verlede tyd: het geïsoleer

Betekenis:
• Om af te sonder; van ander skei.

Gebruik:
• Mense wat positief vir die virus toets moet hulself vir tien dae isoleer.

Sinoniem:
• afskei
• afseël
• afsonder
• segregeer

Afgelei:
• isoleerbaar
• isoleerband
• isoleerder
• isoleerfles
• isoleergereedskap
• isoleerkamer
• isoleermateriaal
• isoleerstof

Verwant:
• isolasie
• isolator
• isolering

Vertaling:
Engels: to isolate; to insulate
Nederlands: isoleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: introspeksie
Volgende onderwerp: dolend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:22:52 MGT 2024