Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » introspeksie
introspeksie [boodskap #139134] Vr, 25 Maart 2022 19:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
introspeksie
Afbreking: in•tro•spek•sie


Selfstandige naamwoord: introspeksie
Meervoud: introspeksies

Betekenis:
• Die ondersoek van eie gedrag, gevoelens en gesindhede; innerlike selfwaarneming.

Gebruik:
• 'n Mens moet so dan en wan wegkom van die malle gejaag om introspeksie te doen.

Sinoniem:
• meditasie
• selfbeskouing
• selfbespieëling
• selfbewussyn
• selfondersoek
• selfwaarneming

Vertaling:
Engels: introspection
Nederlands: introspectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: interpreteer
Volgende onderwerp: isoleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:56:56 MGT 2024