Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inbeslagneming
inbeslagneming [boodskap #139126] Vr, 25 Maart 2022 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inbeslagneming
Afbreking: in•be•slag•ne•ming
Samestelling: in- + beslag + neming


Selfstandige naamwoord: inbeslagneming
Meervoud: inbeslagnemings

Betekenis:
• Die handeling om iets (soos smokkelware) in beslag te neem.

Gebruik:
• Die vissers was woedend oor die regering se inbeslagneming van hulle bote.

Wisselvorm:
• inbeslagname

Sinoniem:
• beslaglegging
• konfiskasie
• onteiening
• opeising

Vertaling:
Engels: seizure, attachment
Nederlands: inbeslagname

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teruggetrokke
Volgende onderwerp: ingenieurswese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:36:35 MGT 2024