Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immunisering
immunisering [boodskap #139120] Wo, 23 Maart 2022 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
immunisering
Afbreking: im•mu•ni•se•ring
Samestelling: immuniseer + -ing


Selfstandige naamwoord: immunisering
Meervoud: immuniserings

Betekenis:
• Proses waardeur 'n persoon deur inenting teen 'n siekte beskerm word.

Gebruik:
• Hierdie siektes kan met eenvoudige immunisering voorkom word.

Sinoniem:
• immunisasie
• inenting
• inokulasie
• inokulering
• vaksinasie

Afgelei:
• immuniseringstof
• selfimmunisering

Vertaling:
Engels: immunisation, immunization
Nederlands: immunisatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: Ierland
Volgende onderwerp: visgraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:42:26 MGT 2024