Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huurkoop
huurkoop [boodskap #139117] Wo, 23 Maart 2022 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huurkoop
Afbreking: huur•koop
Samestelling: huur + koop


Selfstandige naamwoord: huurkoop
Meervoud: huurkope
Verkleinwoord: huurkopie
Meervoud van verkleining: huurkopies

Betekenis:
• Metode van koop waar eiendomsreg na die koper oorgaan as die volle bedrag vereffen is.

Gebruik:
• Met 'n huurkoop word die paaiemente sodanig bereken dat die volle bedrag teen die einde van die termyn afbetaal is.

Sinoniem:
• afbetalingstransaksie

Afkorting:
• hk.

Afgelei:
• huurkoopfinansiering
• huurkoopkontrak

Vertaling:
Engels: hire-purchase, lease
Nederlands: huurkoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teleurstelling
Volgende onderwerp: straatgans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:48:02 MGT 2024