Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jongeling
jongeling [boodskap #139111] Di, 22 Maart 2022 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jongeling
Afbreking: jon•ge•ling
Samestelling: jong + -e- + -ling


Selfstandige naamwoord: jongeling
Meervoud: jongelinge, jongelui
Verkleinwoord: jongelinkie
Meervoud van verkleining: jongelinkies

Betekenis:
• 'n Jong persoon.

Gebruik:
• 'n Jongeling van agtien moet darem al vir homself kan dink.

Sinoniem:
• adolessent
• jeugdige
• jongmens
• junior
• mensekind
• snuiter

Afgelei:
• jongelingsdae
• jongelingsdroom
• jongelingsjare
• jongelingskap
• jongelingsvereniging

Vertaling:
Engels: youth, youngster, adolescent
Nederlands: jongeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witbord
Volgende onderwerp: hoofgedagte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:54:10 MGT 2024