Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hegtenis
hegtenis [boodskap #139107] Ma, 21 Maart 2022 12:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hegtenis
Afbreking: heg•te•nis


Selfstandige naamwoord: hegtenis
Meervoud:

Betekenis:
• Wettige aanhouding; arrestasie deur die gereg.

Gebruik:
• Die polisie het die skurk in hegtenis geneem.

Sinoniem:
• arrestasie
• gevangenisstraf
• gevangeskap
• inperking
• opsluiting

Afgelei:
• inhegtenisneming

Spelfout:
• inhegtenis

Vertaling:
Engels: custody, confinement, arrest
Nederlands: hechtenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hardnekkig
Volgende onderwerp: pons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:42:45 MGT 2024