Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondwetlik
grondwetlik [boodskap #139101] Ma, 21 Maart 2022 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondwetlik
Afbreking: grond•wet•lik
Samestelling: grondwet + -lik


Byvoeglike naamwoord: grondwetlik
Attributief: grondwetlike
Partitief: grondwetliks

Betekenis:
• Volgens die grondwet.

Gebruik:
• Eiendomsreg word al hoe meer bedreig, ten spyte daarvan dat dit grondwetlik verskans is.

Sinoniem:
• konstitusioneel

Antoniem:
• ongrondwetlik

Afgelei:
• grondwetlikheid

Vertaling:
Engels: constitutional
Nederlands: grondwettelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gronderosie
Volgende onderwerp: winderosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:38:05 MGT 2024