Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gronderosie
gronderosie [boodskap #139100] Ma, 21 Maart 2022 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gronderosie
Gronderosie
gronderosie
Afbreking: grond•e•ro•sie
Samestelling: grond + erosie


Selfstandige naamwoord: gronderosie
Meervoud:

Betekenis:
• Erosie van die grondoppervlak. Die verlies van vrugbare grond a.g.v. wind, water, ys, ens.

Gebruik:
• Miljoene tonne waardevolle bogrond gaan jaarliks weens gronderosie verlore.

Hiponiem:
• grondverspoeling

Verwant:
• watererosie
• winderosie

Vertaling:
Engels: soil erosion
Nederlands: bodemerosie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groepeer
Volgende onderwerp: grondwetlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:51:59 MGT 2024