Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gestasioneer
gestasioneer [boodskap #139090] So, 20 Maart 2022 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gestasioneer
Afbreking: ge•sta•sio•neer


Werkwoord: stasioneer
Verlede tyd: het gestasioneer

Betekenis:
• Om op 'n spesifieke plek te ontplooi; standplaas gee.

Gebruik:
• Soldate is tydens die oorlog hier gestasioneer.

Sinoniem:
• gebaseer
• geleë
• geplaas
• gevestig

Vertaling:
Engels: stationed
Nederlands: gestationeerd


Byvoeglike naamwoord: gestasioneer, gestasioneerd
Attributief: gestasioneerde

Betekenis:
• Plek waar iets/iemand ontplooi is.

Gebruik:
• Die inwoners het met die plaaslik gestasioneerde troepe slaags geraak.

Vertaling:
Engels: be stationed
Nederlands: gestationeerd

Nota:
• Verlede deelwoord van stasioneer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesindheid
Volgende onderwerp: swendel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:28:57 MGT 2024