Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gradueer
gradueer [boodskap #139078] Sa, 19 Maart 2022 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gradueer
Afbreking: gra•du•eer


Werkwoord: gradueer
Verlede tyd: het gegradueer

Betekenis:
• Om 'n akademiese graad te behaal.

Gebruik:
• Sy was 'n buitengewoon begaafde student en gradueer op die ouderdom van 24 jaar met 'n doktorsgraad.

Sinoniem:
• afstudeer
• kwalifiseer

Afgelei:
• graduering
• gegradueerd

Vertaling:
Engels: to graduate
Nederlands: gradueren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snuiterbuiter
Volgende onderwerp: hipnotiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:38:26 MGT 2024