Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snuiterbuiter
snuiterbuiter [boodskap #139077] Vr, 18 Maart 2022 14:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snuiterbuiter
Afbreking: snui•ter•bui•ter
Samestelling: snuiter + buit + -er


Selfstandige naamwoord: snuiterbuiter
Meervoud: snuiterbuiters
Verkleinwoord: snuiterbuitertjie
Meervoud van verkleining: snuiterbuitertjies

Betekenis:
• (neologisme) Ouer persoon wat daarvan hou om verhoudings met jonger mense aan te knoop.

Gebruik:
• Dit lyk of die snuiterbuiter vir haar 'n nuwe katelknaap vasgetrek het.

Sinoniem:
• vroetelmammie
• vroetelpappie

Vertaling:
Engels: sugar mama, cougar; sugar daddy
Nederlands: suikertante; suikeroom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katelknaap
Volgende onderwerp: gradueer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:55:13 MGT 2024