Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geamuseerd
geamuseerd [boodskap #139072] Do, 17 Maart 2022 19:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geamuseerd
Afbreking: ge•a•mu•seerd
Samestelling: ge- + amuseer + -d


Byvoeglike naamwoord: geamuseer, geamuseerd
Attributief: geamuseerde

Betekenis:
• Wat 'n mens amuseer; aangenaam vermaak of snaaks vind.

Gebruik:
• Die plaaswerkers was nogal geamuseerd met die buitelanders se vreemde gewoontes.

Vertaling:
Engels: amused
Nederlands: geamuseerd

Nota:
• Verlede deelwoord van amuseer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sandglas
Volgende onderwerp: gebalanseerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:00:48 MGT 2024