Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandglas
sandglas [boodskap #139071] Do, 17 Maart 2022 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sandglas.
'n Sandglas.
sandglas
Afbreking: sand•glas
Samestelling: sand + glas


Selfstandige naamwoord: sandglas
Meervoud: sandglase
Verkleinwoord: sandglasie
Meervoud van verkleining: sandglasies

Betekenis:
• Toestel met sand in twee reservoirs wat in 'n voorafbepaalde tyd deur 'n nou verbinding na mekaar deurloop.

Gebruik:
• Draai die sandglas om sodra jy reg is om te begin.

Sinoniem:
• sandloper
• uurglas

Vertaling:
Engels: sandglass, hourglass, minute glass
Nederlands: zandloper, uurglas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: garnaal
Volgende onderwerp: geamuseerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:53:17 MGT 2024