Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fungussiekte
fungussiekte [boodskap #139065] Wo, 16 Maart 2022 12:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fungussiekte
Afbreking: fun•gus•siek•te
Samestelling: fungus + siekte


Selfstandige naamwoord: fungussiekte
Meervoud: fungussiektes
Verkleinwoord: fungussiektetjie
Meervoud van verkleining: fungussiektetjies

Betekenis:
• Siekte wat deur 'n fungus/skimmel/swam veroorsaak word.

Gebruik:
• Roes is 'n fungussiekte wat baie plante infekteer.

Sinoniem:
• skimmelsiekte
• swamsiekte

Vertaling:
Engels: fungal disease
Nederlands: schimmelziekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adagio
Volgende onderwerp: toekenning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:45:36 MGT 2024