Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frangipani
frangipani [boodskap #139062] Di, 15 Maart 2022 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Frangipani.
'n Frangipani.
frangipani
Afbreking: fran•gi•pa•ni


Selfstandige naamwoord: frangipani
Meervoud: frangipani's
Verkleinwoord: frangipani'tjie
Meervoud van verkleining: frangipani'tjies

Betekenis:
• Tropiese boom en sierplant, oorspronklik van Amerika, genus Plumeria.

Gebruik:
• 'n Frangipani is darem pragtig, maar die blare is uiters giftig.

Afgelei:
• frangipaniboom

Vertaling:
Engels: frangipani
Nederlands: frangipani

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fraiingpoot
Volgende onderwerp: fretboor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:35:04 MGT 2024