Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fraiingpoot
fraiingpoot [boodskap #139061] Di, 15 Maart 2022 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fraiingpoot.
'n Fraiingpoot.
fraiingpoot
Afbreking: frai•ing•poot
Samestelling: fraiing + poot


Selfstandige naamwoord: fraiingpoot
Meervoud: fraiingpote
Verkleinwoord: fraiingpootjie
Meervoud van verkleining: fraiingpootjie

Betekenis:
• Voël in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae).

Gebruik:
• By fraiingpote bou die mannetjie die nes en broei die eiers uit.

Hiponiem:
• bontfraiingpoot
• grysfraiingpoot
• rooihalsfraiingpoot

Vertaling:
Engels: phalarope
Nederlands: franjepoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fraiingstert
Volgende onderwerp: frangipani
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:52:48 MGT 2024