Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fraiingstert
fraiingstert [boodskap #139059] Ma, 14 Maart 2022 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die vismot is 'n voorbeeld van 'n fraiingstert.
Die vismot is 'n voorbeeld van 'n fraiingstert.
fraiingstert
Afbreking: frai•ing•stert
Samestelling: fraiing + stert


Selfstandige naamwoord: fraiingstert
Meervoud: fraiingsterte
Verkleinwoord: fraiingstertjie
Meervoud van verkleining: fraiingstertjies

Betekenis:
• Vlerklose insek met fraiingagtige aanhangsels aan die agterlyf, orde Thysanura.

Gebruik:
• Die fraiingstert het silweragtige skubbe en drie fraiingagtige drade aan die agterkant.

Hiponiem:
• rotsspringer
• silwervissie
• silwermot
• vismot

Vertaling:
Engels: bristletail
Nederlands: franjestaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fotostateer
Volgende onderwerp: fraiingpoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:46:56 MGT 2024