Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernsin
kernsin [boodskap #139057] Ma, 14 Maart 2022 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernsin
Afbreking: kern•sin
Samestelling: kern + sin


Selfstandige naamwoord: kernsin
Meervoud: kernsinne
Verkleinwoord: kernsinnetjie
Meervoud van verkleining: kernsinnetjies

Betekenis:
• Die sin wat sê waaroor 'n paragraaf of artikel gaan.

Gebruik:
• In 'n goed geskrewe artikel is die kernsin gewoonlik óf aan die begin, óf aan die einde van die paragraaf.

Sinoniem:
• sleutelsin

Vertaling:
Engels: main sentence, topic sentence
Nederlands: kernzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fossielagtig
Volgende onderwerp: fotostateer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:43:27 MGT 2024