Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foliovel
foliovel [boodskap #139055] So, 13 Maart 2022 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
foliovel
Afbreking: fo•li•o•vel
Samestelling: folio + vel
Uitspraak: /foliovel/


Selfstandige naamwoord: foliovel
Meervoud: foliovelle
Verkleinwoord: foliovelletjie
Meervoud van verkleining: foliovelletjies

Betekenis:
• Vel papier wat in die helfte gevou is.

Gebruik:
• Skryf die antwoorde in jou werkboek of op 'n foliovel.

Vertaling:
Engels: folio sheet
Nederlands: foliovel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fluistergalery
Volgende onderwerp: fossielagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:37:26 MGT 2024