Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karteerder
karteerder [boodskap #139051] Sa, 12 Maart 2022 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karteerder
Afbreking: kar•teer•der
Samestelling: karteer + -der


Selfstandige naamwoord: karteerder
Meervoud: karteerders

Betekenis:
• Iets of iemand wat karteer (kaarte optrek).

Gebruik:
• Die karteerder die hierdie ou kaart vanaf die dek van 'n boot, wat al langs die kus gevaar het, geteken.

Sinoniem:
• kaartmaker
• kaarttekenaar
• kartograaf

Vertaling:
Engels: cartographer, mapper
Nederlands: cartograaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleutelring
Volgende onderwerp: karteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:44:15 MGT 2024