Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flokkulasie
flokkulasie [boodskap #139048] Sa, 12 Maart 2022 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
flokkulasie
Afbreking: flok•ku•la•sie


Selfstandige naamwoord: flokkulasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van flokkuleer; om in skilfers/vlokkies te versamel en uit 'n vloeistof uit te sak.

Gebruik:
Flokkulasie is 'n belangrike stap om water helder te maak en onsuiwerhede daaruit te verwyder.

Sinoniem:
• koagulasie
• uitvlokking

Antoniem:
• deflokkulasie

Verwant:
• flokkulant
• flokkuleer
• flokkulering

Vertaling:
Engels: flocculation
Nederlands: uitvlokking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flirtasie
Volgende onderwerp: sleutelring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:50:09 MGT 2024