Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flirtasie
flirtasie [boodskap #139047] Sa, 12 Maart 2022 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
flirtasie
Afbreking: flir•ta•sie
Samestelling: flirt + -asie


Selfstandige naamwoord: flirtasie
Meervoud: flirtasies
Verkleinwoord: flirtasietjie
Meervoud van verkleining: flirtasietjies

Betekenis:
• Die handeling van flirt; om sonder ernstige bedoelings na iemand (of iets) te vry.

Gebruik:
Flirtasie is 'n belangrike tegniek om te bepaal of jou toenadering tot 'n meisie welkom is of nie.

Sinoniem:
• flankeerdery
• hofmakery
• vryery

Vertaling:
Engels: flirtation
Nederlands: flirtatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fleksietyd
Volgende onderwerp: flokkulasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:49:26 MGT 2024