Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fisioterapeuties
fisioterapeuties [boodskap #139045] Sa, 12 Maart 2022 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Fisioterapeutiese behandeling.
Fisioterapeutiese behandeling.
fisioterapeuties
Afbreking: fi•sio•te•ra•peu•ties
Samestelling: fisio- + terapeuties


Byvoeglike naamwoord: fisioterapeuties
Attributief: fisioterapeutiese

Betekenis:
• Wat die toepassing van fisioterapie betref; d.m.v. massering en oefeninge.

Gebruik:
• Die besering sal fisioterapeuties behandel word.

Afgelei:
• fisioterapeut
• fisioterapie

Vertaling:
Engels: fysiotherapeutisch
Nederlands: fisioterapeuties

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: finanswese
Volgende onderwerp: fleksietyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:50:42 MGT 2024