Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » evaluasie
evaluasie [boodskap #139035] Do, 10 Maart 2022 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
evaluasie
Afbreking: e•va•lu•a•sie


Selfstandige naamwoord: evaluasie
Meervoud: evaluasies

Betekenis:
• Die beoordeling van iets om die stand of waarde daarvan te bepaal.

Gebruik:
• Die hof het die beskuldigde vir sielkundige evaluasie verwys.

Sinoniem:
• appresiasie
• bepaling
• bevinding
• diagnose
• oordeel
• skatting
• waardasie
• waardebepaling

Afgelei:
• evaluasieprosedure
• evaluasietegniek
• herevaluasie
• versoekevaluasie

Verwant:
• evalueer
• evaluering

Vertaling:
Engels: evaluation
Nederlands: evaluatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: essensie
Volgende onderwerp: ewewigsorgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:36:24 MGT 2024