Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » essensie
essensie [boodskap #139034] Do, 10 Maart 2022 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
essensie
Afbreking: es•sen•sie


Selfstandige naamwoord: essensie
Meervoud: essensies

Betekenis:
• Dit waaroor iets werklik gaan; wat dit maak wat dit is.

Gebruik:
• Almal soek op 'n stadium van hulle lewens na die essensie van die menslike bestaan.

Sinoniem:
• hoofaspek
• hoofgedagte
• hoofpunt
• hooftrek
• hoofsaak
• kern
• kerngedagte
• wese

Verwant:
• essensieel

Vertaling:
Engels: essence
Nederlands: essentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aas
Volgende onderwerp: evaluasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:52:44 MGT 2024