Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » galjoen
galjoen [boodskap #139026] Ma, 07 Maart 2022 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Galjoen.
'n Galjoen.
'n Galjoen.
'n Galjoen.
galjoen
Afbreking: gal•joen


Selfstandige naamwoord: galjoen
Meervoud: galjoene
Verkleinwoord: galjoentjie
Meervoud van verkleining: galjoentjies

Betekenis:
• Gesogte eetvis en die nasionale vis van Suid-Afrika, Dichistius capensis.
• Ou soort seilskip met 'n hoë agterstewe.

Gebruik:
• Die visserman het 'n galjoen gevang.
• Die Spanjaarde het met galjoene na Amerika gereis.

Hiperoniem:
• seevis
• seilskip

Afgelei:
• galjoenpomp

Vertaling:
Engels: galleon
Nederlands: galjoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: segsman
Volgende onderwerp: stouterd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:47:35 MGT 2024