Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » segsman
segsman [boodskap #139025] Ma, 07 Maart 2022 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
segsman
Afbreking: segs•man
Samestelling: seg(sê) + -s- + man


Selfstandige naamwoord: segsman
Meervoud: segsmanne, segsliede, segslui
Verkleinwoord: segsmannetjie
Meervoud van verkleining: segsmannetjies

Betekenis:
• Iemand wat namens 'n organisasie of 'n persoon praat.

Gebruik:
• Die oliereus se segsman het gesê dat die lekkasie onder beheer is.

Sinoniem:
• bron
• mededeler
• pleitbesorger
• spreekbuis
• woordvoerder

Antoniem:
• segsvrou

Hiperoniem:
• segspersoon

Vertaling:
Engels: spokesman, spokesperson
Nederlands: zegsman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: energiebron
Volgende onderwerp: galjoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:52:29 MGT 2024