Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » energiebron
energiebron [boodskap #139024] So, 06 Maart 2022 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
energiebron
Afbreking: e•ner•gie•bron
Samestelling: energie + bron


Selfstandige naamwoord: energiebron
Meervoud: energiebronne
Verkleinwoord: energiebronnetjie
Meervoud van verkleining: energiebronnetjies

Betekenis:
• Bron waaruit energie verkry word.

Gebruik:
• Die son is die aarde se grootste energiebron wat byna alle lewe onderhou.
• Steenkool is 'n vuil en nie-omgewingsvriendelike energiebron.

Vertaling:
Engels: energy source
Nederlands: energiebron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: endossement
Volgende onderwerp: segsman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:47:25 MGT 2024