Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » embarrasseer
embarrasseer [boodskap #139020] So, 06 Maart 2022 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
embarrasseer
Afbreking: em•bar•ras•seer


Werkwoord: embarrasseer
Verlede tyd: het geëmbarrasseer

Betekenis:
• Om iemand in die verleentheid te bring; verleë of ongemaklik maak.

Gebruik:
• Boelies hou daarvan om ander kinders voor hulle maats te embarrasseer.

Sinoniem:
• afknou
• beskaam
• ontsenu
• verneder
• verkleineer

Spelfout:
• embarasseer

Vertaling:
Engels: to embarrass
Nederlands: verlegen maken, in verlegenheid brengen

Nota:
• Van Latyn en dus nie 'n anglisisme nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elektronies
Volgende onderwerp: embrioloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:31:26 MGT 2024