Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektronies
elektronies [boodskap #139019] So, 06 Maart 2022 11:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektronies
Afbreking: e•lek•tro•nies


Byvoeglike naamwoord: elektronies
Attributief: elektroniese

Betekenis:
• Met behulp van elektronika (stroombane, transistors en apparate daarvan gemaak).
• Betreffende die vloei en eienskappe van 'n elektron of elektrone.

Gebruik:
• Ek sal die dokument skandeer en elektronies aanstuur.
• Die atoom het 'n stabiele elektroniese konfigurasie.

Sinoniem:
• digitaal

Verwant:
• elektron

Vertaling:
Engels: electronic
Nederlands: elektronisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksterieur
Volgende onderwerp: embarrasseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:51:12 MGT 2024