Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksterieur
eksterieur [boodskap #139018] So, 06 Maart 2022 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksterieur
Afbreking: ek•ste•ri•eur


Byvoeglike naamwoord: eksterieur
Attributief: eksterieure

Betekenis:
• Wat ekstern is; aan die buitekant.

Gebruik:
• Die motor se eksterieure ontwerp is aangepas.

Sinoniem:
• buitenste
• uiterlik
• uitwendig

Antoniem:
• interieur

Vertaling:
Engels: exterior
Nederlands: exterieur


Selfstandige naamwoord: eksterieur
Meervoud: eksterieure

Betekenis:
• Die buitekant van iets.

Gebruik:
• Die gebou se eksterieur het oor die eeue bewaar gebly.

Vertaling:
Engels: exterior
Nederlands: exterieur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksperimenteel
Volgende onderwerp: elektronies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:35:02 MGT 2024