Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eindpoging
eindpoging [boodskap #139010] Sa, 05 Maart 2022 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eindpoging
Afbreking: eind•po•ging
Samestelling: eind(e) + poging


Selfstandige naamwoord: eindpoging
Meervoud: eindpogings
Verkleinwoord: eindpoginkie
Meervoud van verkleining: eindpoginkies

Betekenis:
• Die laaste probeerslag.

Gebruik:
• Dit het 'n stewige eindpoging gekos om 'n drie voor die eindfluitjie gedruk te kry.

Antoniem:
• aanvangspoging
• beginpoging

Vertaling:
Engels: final dash, last attempt, finishing effort
Nederlands: laatste poging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eierklitser
Volgende onderwerp: eisteddfod
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:47:53 MGT 2024