Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eierklitser
eierklitser [boodskap #139009] Sa, 05 Maart 2022 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eierklitser
Afbreking: ei•er•klit•ser
Samestelling: eier + klitser


Selfstandige naamwoord: eierklitser
Meervoud: eierklitsers
Verkleinwoord: eierklitsertjie
Meervoud van verkleining: eierklitsertjies

Betekenis:
• Kombuisgerei waarmee eiers geklits/geklop word.

Gebruik:
• Klits twee eiers met 'n eierklitser in 'n mengbak en voeg meel by.

Sinoniem:
• eierklopper

Hiperoniem:
• klitser

Vertaling:
Engels: egg-whisk, eggbeater
Nederlands: eiergarde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eggovry
Volgende onderwerp: eindpoging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:45:13 MGT 2024