Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » effektiwiteit
effektiwiteit [boodskap #139006] Sa, 05 Maart 2022 16:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
effektiwiteit
Afbreking: ef•fek•ti•wi•teit
Samestelling: effektief + -iteit


Selfstandige naamwoord: effektiwiteit
Meervoud: effektiwiteite

Betekenis:
• Die mate waarin iets effektief is en in sy doel slaag.

Gebruik:
• In die artikel word die effektiwiteit van verskillende gesigsmaskers beoordeel.

Antoniem:
• oneffektiwiteit

Sinoniem:
• doelmatigheid
• doeltreffendheid
• werkverrigting

Afgelei:
• koste-effektiwiteit

Vertaling:
Engels: effectiveness
Nederlands: effectiviteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eeuwisseling
Volgende onderwerp: egalig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:27:37 MGT 2024