Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poeding
poeding [boodskap #139004] Sa, 05 Maart 2022 13:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poeding
Afbreking: poe•ding


Selfstandige naamwoord: poeding
Meervoud: poedings
Verkleinwoord: poedinkie
Meervoud van verkleining: poedinkies

Betekenis:
• Soet gereg wat aan die einde van die ete geëet word.

Gebruik:
• Onthou om 'n gaatjie vir poeding te los.

Sinoniem:
• dessert
• nagereg

Hiponiem:
• broodpoeding
• dadelpoeding
• doekpoeding
• droëvrugtepoeding
• Jan Ellis-poeding
• kabinetpoeding
• karringmelkpoeding
• kerspoeding
• koekpoeding
• malvapoeding
• melkpoeding
• rolpoeding
• roompoeding
• rumpoeding
• ryspoeding
• sagopoeding
• sjokoladepoeding

Afgelei:
• oogpoeding
• poedingbak
• poedingresep
• poedingsous
• poedingvorm

Vertaling:
Engels: pudding
Nederlands: pudding, nagerecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opedag
Volgende onderwerp: eeuwisseling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:54:42 MGT 2024