Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerlikheid
eerlikheid [boodskap #138999] Ma, 28 Februarie 2022 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerlikheid
Afbreking: eer•lik•heid
Samestelling: eerlik + -heid


Selfstandige naamwoord: eerlikheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van eerlik wees; om die waarheid te praat.

Gebruik:
• Jou eerlikheid word opreg waardeer.

Sinoniem:
• eerbaarheid
• egtheid
• integriteit
• opregtheid
• regskapenheid

Antoniem:
• oneerlikheid

Afgelei:
• eerlikheidshalwe

Vertaling:
Engels: honesty
Nederlands: eerlijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenvormig
Volgende onderwerp: eetgewoonte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:55:20 MGT 2024