Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driepuntprop
driepuntprop [boodskap #138984] So, 27 Februarie 2022 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Driepuntproppe
Driepuntproppe
driepuntprop
Afbreking: drie•punt•prop
Samestelling: drie + punt + prop


Selfstandige naamwoord: driepuntprop
Meervoud: driepuntproppe

Betekenis:
• 'n Muurprop met drie kontakpunte.

Gebruik:
• 'n Driepuntprop het 'n bruin lewendige draad, 'n blou neutrale draad en 'n groengeel-gestreepte aarddraad.

Verwant:
• tweepuntprop

Vertaling:
Engels: three-point plug
Nederlands: driepuntsstekker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filatelie
Volgende onderwerp: droogskoonmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:40:50 MGT 2024