Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filatelie
filatelie [boodskap #138983] So, 27 Februarie 2022 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
filatelie
Afbreking: fi•la•te•lie


Selfstandige naamwoord: filatelie
Meervoud:

Betekenis:
• Die versameling en bestudering van posseëls.

Gebruik:
• Ek beoefen filatelie as stokperdjie.

Sinoniem:
• posseëlkunde
• posseëlversameling
• seëlversameling

Afkorting:
• filat.

Afgelei:
• filatelieklub
• filatelie-uitstalling
• filatelievereniging

Verwant:
• filatelies
• filatelis

Vertaling:
Engels: philately
Nederlands: filatelie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skedelholte
Volgende onderwerp: driepuntprop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:36:57 MGT 2024