Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dimensioneel
dimensioneel [boodskap #138981] Sa, 26 Februarie 2022 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dimensioneel
Afbreking: di•men•sio•neel


Byvoeglike naamwoord: dimensioneel
Attributief: dimensionele

Betekenis:
• Wat uit dimensies (vlakke of fasette) bestaan.

Gebruik:
• Video's en beelde is by die studiemateriaal bygevoeg om dit meer dimensioneel te maak.

Hiponiem:
• eendimensioneel
• tweedimensioneel
• driedimensioneel
• vierdimensioneel

Afgelei:
• dimensionaliteit
• inter-dimensioneel
• multi-dimensioneel

Vertaling:
Engels: dimensional
Nederlands: dimensioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doelstelling
Volgende onderwerp: skedelholte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:46:04 MGT 2024