Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opraap
opraap [boodskap #138979] Sa, 26 Februarie 2022 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opraap
Afbreking: op•raap
Samestelling: op + raap


Werkwoord: raap op, opraap
Verlede tyd: het opgeraap

Betekenis:
• Om iets van die grond af te gryp, of figuurlik, haastig bymekaarmaak.

Gebruik:
• 'n Arend kan selfs 'n lammer opraap en daarmee wegvlieg.

Spreekwoord:
• Iemand uit die slyk opraap. [Iemand uit 'n lae maatskaplike stand ophef.]

Sinoniem:
• gryp
• ophaal
• oppik
• optel

Afgelei:
• opraapsel

Vertaling:
Engels: to pick up
Nederlands: oprapen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plateer
Volgende onderwerp: doelstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:00:03 MGT 2024