Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diagonaal
diagonaal [boodskap #138973] Sa, 26 Februarie 2022 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Diagonale lyn.
'n Diagonale lyn.
diagonaal
Afbreking: di•a•go•naal


Byvoeglike naamwoord: diagonaal
Vergrotende trap: diagonaler
Oortreffende trap: diagonaalste
Attributief: diagonale

Betekenis:
• Wat skeef/skuins loop, van die een hoek na 'n ander.

Gebruik:
• Die lyn AB is diagonaal.

Sinoniem:
• hellend
• oorhoeks
• oorkruis
• oorlangs
• skuinslopend

Afgelei:
• diagonaalpunt

Vertaling:
Engels: diagonal
Nederlands: diagonaal


Selfstandige naamwoord: diagonaal
Meervoud: diagonale
Verkleinwoord: diagonaaltjie
Meervoud van verkleining: diagonaaltjies

Betekenis:
• 'n Skuins lyn wat van die een hoek na 'n ander loop.

Gebruik:
• Bereken die lengte van die diagonaal.

Sinoniem:
• hoeklyn

Vertaling:
Engels: diagonal
Nederlands: diagonaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diakonie
Volgende onderwerp: deurskakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:25:30 MGT 2024