Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diakonie
diakonie [boodskap #138972] Sa, 26 Februarie 2022 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diakonie
Afbreking: di•a•ko•nie


Selfstandige naamwoord: diakonie
Meervoud: diakonieë

Betekenis:
• Protestantse kollege van diakens wat liefdadigheid en maatskaplike werk organiseer.

Gebruik:
• Die kollekte sal deur die diakonie aangewend word om hulle diens van barmhartigheid binne die gemeente te verrig.

Afgelei:
• diakonaal
• diakonievergadering

Vertaling:
Engels: diaconia
Nederlands: diaconie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skrum
Volgende onderwerp: diagonaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:32:36 MGT 2024