Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diskwalifiseer
diskwalifiseer [boodskap #138962] Vr, 25 Februarie 2022 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diskwalifiseer
Afbreking: dis•kwa•li•fi•seer
Samestelling: dis- + kwalifiseer


Werkwoord: diskwalifiseer
Verlede tyd: het gediskwalifiseer

Betekenis:
• Om onbevoeg te verklaar; nie aan die vereistes voldoen nie.

Gebruik:
• Die oneerlike kandidaat is gediskwalifiseer.

Sinoniem:
• ontslaan
• uitsluit

Antoniem:
• kwalifiseer

Afgelei:
• diskwalifikasie
• diskwalifiserende
• diskwalifisering

Vertaling:
Engels: to disqualify
Nederlands: diskwalificeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blindelings
Volgende onderwerp: direkteur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:34:43 MGT 2024